Jodie Foster

Jodie Foster
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Jodie Foster in 2011

Geboortenaam Alicia Christian Foster
Geboorte 19 November 1962
Los Angeles, Kalifornië, (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1976-
Toekennings 2 Oscars vir beste aktrise

Jodie Foster (gebore 19 November 1962 in Los Angeles, Kalifornië, (VSA) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseur en vervaardiger, asook 'n voormalige kinderaktrise.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search